Uncategorised
JEUGSKOU
Nege van ons BD’s het op 14 Oktober aan die Villiersdorp Streekjeugskou deelgeneem.
Ons BD’s het die volgende uitslae verower:
Perde:
Ruan Temmers: derde plek
Skye Appel: vyfde plek
Kullinêre kuns:
Ina-Mari Augustyn: eerste plek
Taygan Jameson: tweede plek
Matt Fortuin: derde plek
Mikayla de Jager: vierde plek
Suiwelbereiding:
Helena Kriel: eerste plek
Willem Strauss: tweede plek
Anja Swift het as gids gedien vir die eerste blinde meisie wat aan die suiwelbereidingklas deelgeneem het. Hulle was die baanbrekers vir dié klas. Dankie vir jou omgee en mooi hart, Anja.
Ons is baie trots op elkeen van julle wat deelgeneem het!