12 Dec Uncategorised JEUGLEIERSKONFERENSIE Posted on 12 December 202312 December 2023 by Estelle Genis Baie sterkte aan Somé Louw, hoofdogter 2024, wat van 10 tot 11 Desember 2023 aan Die Burger se 65ste jeugleierkonferensie gaan bywoon. Ons glo en vertrou dat dit vir jou ‘n verrykende ervaring sal wees. Estelle Genis GR 12-NSS EKSAMEN NASIENERS SEWESRUGBY