Norté Mintoor en Kyle Willeman, beide gr. 11, het ‘n Boland Sewes Streekspan in Dubai verteenwoordig. Hierdie span het ‘n brons medalje verower!
Hulle het teen skoolstreekspanne van regoor die wêreld deelgeneem.
Baie geluk Norté en Kyle. Ons is baie trots op julle!