GHOLF – INTERSKOLE

Die tweede gholfspan wen hul interskole-wedstryd teen Montagu met 45 punte teenoor 44 punte. Beste tellings was Matthew Brooks en Damian Hansen albei met 17 punte. Die eerste span verloor ongelukkig met 60 punte teen 47 punte. Kyle Willeman teken 11 punte aan. Die hoogste punte van dag was Edmund O’Ehley. Hy word as die beste speler van die dag met sy 26 punte aangewys. Ons is baie trots op ons gholfspanne!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *