Uncategorised
BORGE
By HSB is ons baie bevoorreg met ongelooflike borge!
Die Rola-groep het vir nog ‘n jaar in ons netbalspanne belê. Nie net ontvang ons eerstespan nuwe speelklere nie, maar nuwe bibbies, paalbeskermers en waterbottels word ook geborg.
Ons netbal is dankbaar en ons sal die Rola-groep se naam op en van die baan hoog hou.
Dankie aan mnr Andries de Villiers en mnr Stefan Geldenhuys.
Rola Toyota Bredasdorp Rola Ford Bredasdorp

