05 Mar Uncategorised HOKKIE Posted on 5 March 20245 March 2024 by Estelle Genis Ons is baie trots op juffrou Prins wat as afrigter van die o/14B-Boland hokkiedogters aangewys is. Hulle neem aan ‘n toernooi vanaf 19 – 22 Junie by Paarl Gimnasium, deel. Estelle Genis TOTSIENS, JUFFROU HEUNIS BAIE WELKOM, JUFFROU SCHEEPERS