05 Mar Uncategorised TENNIS Posted on 5 March 20245 March 2024 by Estelle Genis MIEKE SAAYMAN VIR BOLAND/KAVALIER o/18B-TENNISSPAN GEKIES Mieke Saayman, gr 11, is gekies vir die Boland/Kavalier o/19B-tennisspan wat op 15/16 Maart, in Mosselbaai, aan ‘n toernooi gaan deelneem. Baie geluk, Mieke. Estelle Genis KRIEKET HAPPY BIRTHDAY