NETBAL

Ons o/14A- en o/15A-netbalspanne het die naweek aan die Bulfees op Porterville deelgeneem. Hierdie wedstryde is oefening vir die seisoen wat voorlê. Ons BD’s het baie goed gevaar en al hulle wedstryde gewen! o/14A wen: ● Montana 23 – 2 ● Swellendam 12 – 3 ● Piketberg 15 – 8 o/15A wen: ● Porterville 18 – 5 ● Montana 13 – 1 ● Piketberg 22 – 4 Baie geluk, meisies!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *