04 Apr Uncategorised HARTSEER NUUS Posted on 4 April 20244 April 2024 by Estelle Genis Dit is met groot hartseer dat ons van die skielike afsterwe van Tineke van Zyl (hoofdogter 2001) verneem. Ons gebede gaan uit na haar familie en vriende in hierdie moeilike tyd. Estelle Genis TENNIS NETBAL