NOOT VIR NOOT AAND

“Vyftig randjies in jou maksi spaar!” Op 19 Maart het ons ‘n heerlike aand van musiek, dans en lag by die Gholfklub gehad. ‘n Noot vir Noot aand deur Musiekpret aangebied. Dankie vir almal se ondersteuning. Baie dankie aan Bredasdorp Gholfklub vir die gebruik van hul fasiliteite. Wees op die uitkyk vir 2025 – ons maak beslis weer so! Bredasdorp golf club

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *