02 May Uncategorised Netbalkliniek – 24 April Posted on 2 May 20212 May 2021 by Estelle Genis Netbaldogters tydens die netbalkliniek wat aangebied is deur Bennie Saayman en Annelie Lucas. Die meisies is baie opgewonde en bly om weer op die netbalbaan te mag wees. Hul sien baie uit na die 2021 netbalseisoen. Estelle Genis Walker Bay Extreme – John Dunn SA Junior Nasionale onderwaterhokkie kampioenskappe