AANSOEKVORM 

Klik hieronder om die Afrikaanse digitale aansoekvorm af te laai.

Laai af

APPLICATION FORM 

Click the button below to download the English digital version of the application form.

download

Ons neem die verantwoordelikheid en vertroue wat ouers in ons plaas om na hul kinders te kyk,  ernstig op. Dit is sigbaar in al die individuele prestasies van ons kinders op sosiale, geestelike, akademiese en sportvlak.

By Heldersig Koshuis is ons leuse “Ons tuiste, ons trots”.  Daardie trots sluit die pragtige kinders in wat jaar na jaar deur die gange van die koshuis beweeg,  wat inkom as vreemdelinge, maar na vyf jaar hul tuiste as koshuisfamilie verlaat.

Koshuisaansoeke, tariewe en verdere inligting is beskikbaar by Mev Mariana Wessels – 028 424 1210 (skool ure)

Koshuis Superintendent – Mnr Christopher van Niekerk – 082 820 1033 of Mev Danelle van Niekerk – 072 526 9481

Koshuis Diens Personeel :

– Maandae en Vrydae – Me L Lombard
– Dinsdae – Mnr D Soekoe
– Woensdae – Me E Olivier
– Donderdae – Mev G Saayman
– Vrydae – Me L Lombard (slegs oggend)