seunshokkie
Hoërskool Bredasdorp bied hokkie aan vir alle seuns van Gr8-Gr12. Ons seunshokkie span was in 2018 op ‘n hokkie toer in George.
dogtershokkie
Hoërskool Bredasdorp bied hokkie aan vir alle dogters van Gr8-Gr12. Ons dogtersspan het deelgeneem in die Spar Toernooi in 2018 (o18’s) en was op ‘n toer in George, 2018.