Ons dogterspelers in aksie.

Lohann Fourie

Lohann behaal ‘n 3rde plek in die Kavaliers Willson Stellenbosch tennistoernooi.

Rentia Tromp

Rentie speel vir die Kavaliers Platteland teen die WP, op Worcester.

Oefentye: 

Maandae:  15:30 – 16:30 – Dogters

Maandae:  16:30 – 17:30 – Seuns

Woensdae:  15:30 – 16:30 – Seuns

Woensdae:  16:30 – 17:30 – Dogters

Afrigters:

JP Terblanche, Phillip vd Heever en Flip vd Heever