Baie geluk aan die volgende BD-netbalspelers wat vir die Overbergspan gekies is om vanaf 3-6 Julie, in Riversdal, aan die Wes-Kaap Interdistrikte netbaltoernooi deel te neem:
o.14: Melissa Saayman, Lindze Diedericks
o.15: Zani Neethling, Nanicke Odendaal, Melo Dlamini, Nina Terblanche, Avela Ncolo
o.16: Kiara Stevens, Mia Swart
o.17: Mieke Saayman
o.18: Anja Geyer
Ons is baie trots op hierdie elf dogters!