WORD DEEL

Hoërskool Bredasdorp is die regte keuse vir jou. Hier kweek ons sukses en ontwikkel ons uitnemende landsburgers

Aansoeke | applications

Is afstand ‘n probleem ? Moenie bekommer nie, ons het ‘n koshuis. By Heldersig Koshuis is ons leuse, “Ons tuiste, Ons trots”.

meer inligting

HELDERSIG KOSHUIS

ONS GESKIEDENIS

Hoërskool Bredasdorp kom al ‘n langpad saam ons. Lees hieronder meer oor ONS skool.

OOR ONS

Met ‘n skool ryk in sport en kultuur sal jy definitief deel kan vorm van ons span. Ons bied verskeie sportsoorte aan jou behoeftes te voldoen.

Ons sportsoorte

BREDASDORP SPORT

nuus