GR12 BD-SJEFS

Ons is inderdaad trots op ons drie gr12 BD-sjefs wat as finaliste aangewys is in die Overberg Aspiring Chef kompetisie. Dit word deur Warwick’s Chef School van Hermanus aangebied. Lee-Ann Stoltz, Renske Lottering en Lillian Nel neem op 7 April aan die finale rondte deel. Ons hou duimvas vir die eindresultate!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *