Die BD’s se hoofseun van 2021, George de Kock, spog met ‘n brons medalje wat hy by die Eskom Expo vir jong wetenskaplikes op Stellenbosch verower het met sy projek “Solving quadratic and cubic equations”. Baie geluk, George. Ons is regtig trots op jou!
Daily Archives: 28 May 2021
Vanmiddag het die Bergfietsklub 45km gery na Napier sillo’s. Op die foto is Dian Fourie, Lohann Fourie, John Dunn en Albertus van Jaarsveld.
Die HSB 1ste seunshokkiespan met hul nuwe sokkies, geborg deur LBF prokureurs. Die seuns is opreg trots en opgewonde oor die nuwe hokkieseisoen. Baie dankie vir u ondersteuning.
Die HSB 1ste seunshokkiespan spog met splinternuwe hokkiesakke wat verlede jaar geborg is deur JEBO CONNECT (Mnr Willem Steenkamp). Baie dankie aan Jebo Connect vir hul ondersteuning!