Gr12’s

As deel van die Gr 12’s se temaweek, Grounded week, het hulle vanoggend in die berg gaan stap. Hoe bevoorreg is ons plattelandse kinders, om so naby aan die natuur te kan lewe. Hulle het oor ‘n koppie koffie gepraat oor al die berge wat hul nog in hul lewens gaan klim. Baie dankie aan die gr 12-onderwysers wat die leerders vergesel het.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *