Monthly Archives: August 2021
As deel van die Gr 12’s se temaweek, Grounded week, het hulle vanoggend in die berg gaan stap. Hoe bevoorreg is ons plattelandse kinders, om so naby aan die natuur te kan lewe. Hulle het oor ‘n koppie koffie gepraat oor al die berge wat hul nog in hul lewens gaan klim. Baie dankie aan […]
Ons is met reg trots op Helena Kriel in gr 9. Sy is ‘n veelsydige leerder wat, ten spyte van die beperkings wat die Covid-pandemie meebring, op kultuurgebied haar heel beste gee. Sy het deurgedring na die finale rondte van die landswye Wêreldkennisolimpiade wat later vandeesmaand plaasvind. Helena neem vanaf 8 tot 10 Oktober aan […]
Innige simpatie aan die kinders en familie van Johan (Vlekkie) le Roux (oud-BD Biologie onderwyser) met sy afsterwe. Hy laat beslis mooi spore by HSB agter.
- 1
- 2