BNP Paribas RCS Rising Star Tennistoernooi

Hoërskool Bredasdorp het vandag aan die provinsiale rondte van die BNP Paribas RCS Rising Star Tennistoernooi, in die Strand, deelgeneem. Die dogters het die kans gekry om teen Rhenish High, Curro Durbanville en HS Outeniqua te speel. Die seuns het teen Paul Roos Gim, HS Bellville en HS Outeniqua gespeel. Op die foto is v.l.n.r. Juan Ferreira, Minke Terblanche, Anelmari van Niekerk, Minke du Toit, AJ Basson, Lohann Fourie, Thomas Fourie. Anja Geyer is afwesig op die foto.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *