26 Apr Uncategorised Laerskool Bredasdorp se BD-Raad 2022 Posted on 26 April 202226 April 2022 by Estelle Genis Baie geluk aan die leerders wat tot die BD-Raad van 2022 verkies is! Sterkte met die groot taak wat voorlê. HOOFLEIERS 2022 Onderhoofdogter: Beate Uys, Onderhoofseun: Zach Jooste Hoofdogter: Nina Terblanche Hoofseun: Devan Craig. HOOFLEIERS 2022 Estelle Genis PROGRAM – 23 April BD’s WYS HUL SLAG BY AFRIKAANS EISTEDDFOD