Uncategorised
RUGBY: Boland o.18B – Naide April
Baie geluk aan Naide April wat vir die Boland O.18B-rugbyspan (Akademiespan) gekies is. Hierdie span neem in die vakansie, in Rondebosch, aan die Akademieweek deel. Ons glo hierdie ervaring gaan vir Naide nie net ‘n genot wees nie, maar ook ‘n waardevolle leerskool.
Ons is baie trots op jou, Naide!