LANDLOOP

Die volgende BD’s het Saterdag, 30 Julie, aan die Overbergkampioenskappe by die Botanies Tuine in Caledon deelgeneem. Aden Payne, o/14: 2de, Alexander Plaatjies, o/15: 4de, Patrick Plaatjies, o/15: 6de, Juan Ferreira, o/16: 4de, Jeandré Human o/16: 5de, Elvino September, o/19: 2de en Garreth Pietersen, o/19: 10de. Baie geluk aan hierdie leerders!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *