E-SPORT

HSB se E-sportspan het die afgelope Sondag teen Trinity House (Gauteng) gewen en daarmee 1ste in hul poel geëindig. Hulle dring deur na die volgende uitkloprondtes waarmee hul reeds hierdie week gaan begin. Baie geluk en sterkte met die volgende rondtes! Op foto: Agter v.l.n.r.: Wihan Jordaan, Garreth Pietersen Voor v.l.n.r.: Mnr. Tiaan Diedericks (afrigter), Janru Retief, Simeon ter Haar

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *