Die HSB se E-sportspan het top 8 in die land in die hoërskoolafdeling geëindig! Hulle het ‘n ongelooflike goeie seisoen gehad en die manne kan voorwaar trots wees.
Daily Archives: 17 August 2022
Aan al die BD’s se getroue ondersteuners: kom ondersteun ons netbalspanne Saterdag by HSB teen HS Bellville vir die laaste wedstryde van ons seisoen.
Leighton Ahrends en Jayden Kamfer het onlangs hul skopboks rooi gordels ontvang. Baie geluk en ons sien uit na die vordering wat julle in die toekoms gaan maak. Twee manne om beslis aan jou kant te hê!
Baie geluk aan die volgende BD’s met die medaljes wat hul by die pas afgelope Wetenskap EXPO in Stellenbosch, ingepalm het. Daar was altesaam 194 inskrwyings. Sophia de Lange en Reese Louw – silwer Phillip Fick en Hugo Bester, Suzanne Pretorius, Lulah Kilingbeck -Brons Foto v.l.n.r. Sophia de Lange, Hugo Bester, Phillip Fick, Lulah Killingbeck, […]
Come and enjoy a lovely morning with your daughter or mom. Daar is beslis iets te leer en kom hoor hoe die toekomstige generasie van jong vroue kan opstaan om ‘n verskil in hul skool en dorp te kan maak.
Hugo Bester, graad 8, is weer vir die WP-span gekies wat einde September aan die Inter Provincial bottem fish visvangkompetisie gaan deelneem. Baie geluk, Hugo. Jy hou die BD’s se naam hoog.
Dit was die laaste sportdag van die seisoen! Dit was ook die laaste keer wat verskeie van HSB se matrieks ons skool op die sportveld verteenwoordig het. Dankie vir wat elke matriek tot ons skool se sport bygedrae het, dankie dat julle die skoolwapen met trots gedra het. Die jonger spelers kyk na julle op. […]
Hoërskool Bredasdorp ondersteun die klein BD’s! Laerskool Bredasdorp Primary Ons wens julle alle sterkte met die laaste voorbereidings toe. We will be next to the field and court supporting and cheering for you all the way!
Baie dankie aan Caledon FM wat ons vandag uitgenooi het vir ‘n radiopraatjie oor die afgelope interskole teen Hoërskool Montagu wat die naweek plaasgevind het. Op die foto is me Ursulla le Grange van Caledon FM saam met mnr Marlon Olivier, mnr Christopher van Niekerk en Bazola Stofile in die ateljee.
- 1
- 2