SKAAK

Die skaakspelers het gister in Caledon gaan deelneem. Ons A-span het 1ste en B-span het 3de plekke behaal. Die BD’s het ook medaljes vir volgende plekke ingepalm: Brandon Edwards het al vyf sy wedstryde by tafel 1 gewen. Deon Harmse het vyf wedstryde by tafel 2 gewen. Javen Hansen het al sy wedstryde by tafel 4 gewen. Jeandre van Zyl het al sy wedstryde by tafel 6 gewen. Ons BD’s het weereens met die louere weggestap en ons is baie trots op hulle!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *