ATKV DAMESGELEENTHEID

Die Junior ATKV het op 20 Augustus ‘n vrouemiddag aangebied met die doel om mense van die ATKV se uitreikprojekte en doelstellings bewus te maak, asook om fondse in te samel. Me Yvonne de Wit, ‘n juwelier van Napier, was die gasspreker. Sy maak juwele uit skulpe, seewier, silwer en koper. Dit was dus nie net ‘n feestelike geleentheid nie, maar ook baie leersaam. Baie dankie aan die organiseerder, me Riana Nolte

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *