Monthly Archives: September 2022

SKAAK

Baie geluk aan die Topskole A-span, Deon Harmse, Jacques Harmse, Remi Mostert, Jeandré van Zyl, Kirsten Valentine en Javen Hansen, wat twee naweke gelede vierde by die WP Topskole Skaakkampioenskappe geëindig het. Daar het 28 spanne deelgeneem. Die BD’s wen 4-2 teen Curro. Ons is ongelooflik trots op hierdie leerders. Dit is ‘n groot prestasie! […]