Baie seën!
Daily Archives: 8 September 2022
Tristan Faroa, matric 2019, received a gold medal for long jump! Ons is baie trots op ons Oud-BD’s. Baie geluk, Tristan. Ons hou jou nog steeds dop vir vele meer medaljes wat in jou blink toekoms op jou wag.
Dankie aan ons Burgemeester, Paul Swart en van sy raadslede se ondersteuning vir ons motorfiets/poegie-kompetisie. Enige iemand kan steeds kaartjies koop tot voor die trekking wat op 25 Oktober 2022, plaasvind. Kaartjies is by enige HSB-leerder of aanlyn te koop.
Lohann Fourie, graad 10, het die afgelope naweek ‘n derde plek in die WP Wilson tennistoernooi behaal. Baie geluk, Lohann! Ons is baie trots op jou.
- 1
- 2