SEKRETARESSEDAG

By HSB kan ons nie sonder ons sekretaresses en adminpersoneel funksioneer nie! Die adjunkhoof, mnr Matthys, het namens die opvoeders hul waardering uitgespreek vir die harde werk en die beeld wat hul na buite uitdra. Ons is uiters dankbaar vir wat julle vir die leerders, ouers en personeel doen. Baie dankie aan: Mev. Soretha Kotzé (sekretaresse) Mev. Marelise Nelson (sekretaresse) Mev. Marianna Wessels (finansies) Mnr. Piet Smit (finansies)

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *