VOET VAN AFRIKA

HSB is hierdie jaar baie geëerd om so nou betrokke met die Voet van Afrika te wees! Ons skoolgronde was Vrydagaand die begin- en eindpunt vir die 4km Toontjie. Die 10km-, 21km- en 42km-deelnemers het ook op ons pragtige skoolgronde oor die wenstreep gehardloop. Thank you to Voet van Afrika for this opportunity. Thank you to everyone involved to make this a memorable event!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *