Daily Archives: 29 September 2022
Baie geluk aan die Topskole A-span, Deon Harmse, Jacques Harmse, Remi Mostert, Jeandré van Zyl, Kirsten Valentine en Javen Hansen, wat twee naweke gelede vierde by die WP Topskole Skaakkampioenskappe geëindig het. Daar het 28 spanne deelgeneem. Die BD’s wen 4-2 teen Curro. Ons is ongelooflik trots op hierdie leerders. Dit is ‘n groot prestasie! […]
Anelmari van Niekerk, graad 11, is vir die Bolandspan gekies wat in Desember aan ‘n o/19 toernooi gaan deelneem! Hierdie dogter is voorwaar een om dop te hou. Ons is baie trots op jou en weet jy gaan nog hoër hoogtes bereik. Jy hou die BD’s se naam hoog!
Die BD’s het lank vir die Milo Cup gewag om terug te keer. Covid het ons vir ‘n paar jaar gekelder. Maandag, 26 September, is daar sokker en netbal gespeel. Die spanne was kompeterend en die gees was hoog. Dankie aan elke BD vir hul goeie entoesiasme en deelname! Dankie aan die Matriekraad vir die […]
Die twee BD’s het by die Wilson Masters tennistoernooi op Stellenbosch HSB se naam hoog gehou! Lohann Fourie wen die toernooi en Luan Prins eindig tweede. Ons is voorwaar trots op hulle! Baie geluk.
Wat ‘ n ongelooflike voorreg om op 24 September 2022 Hoërskool Bredasdorp se eie 5-a-side Astrobaan te kon open! A hockey dream came true… And we are truly blessed to now have the priviledge of playing, coaching and supporting our hockey players on our own piece of turf!! A big shout out to Artificial Grass […]