MILO CUP 2022

Die BD’s het lank vir die Milo Cup gewag om terug te keer. Covid het ons vir ‘n paar jaar gekelder. Maandag, 26 September, is daar sokker en netbal gespeel. Die spanne was kompeterend en die gees was hoog. Dankie aan elke BD vir hul goeie entoesiasme en deelname! Dankie aan die Matriekraad vir die dag se reëlings. Baie geluk aan die wenners.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *