Monthly Archives: November 2022

MATRIEKAFSKEIDKOMPETISIE

Stem vir Britney-Leigh Oliver vir Rapport se matriekafskeidkompetisie! Stem per SMS na 34581 en/of WhatsApp na 076 878 1787. Begin jou boodskap met die woord MATRIEKAFSKEID en daarna die kode (A1 tot A12, B1 tot B12 of C1 tot C12) wat in die foto-onderskrif by jou gunsteling-matriek(s) verskyn. Sluit ook jou naam by die boodskap […]