KRIEKET: o/19A vs Hoërskool Grabouw

Hoërskool Bredasdorp o/19A krieket vs Hoërskool Grabouw Na reën en ‘n paar struikelblokke, speel Bredasdorp teen Grabouw verlede Vrydag op die Napierveld. BD’s kolf eerste en stel ‘n gesonde totaal van 147 – 8 in 20 boulbeurte op. André Bothma: 59* lopies van 44 balle Daymon Klink: 23 van 10 balle Conrad Bothma: 19 van 32 balle Grabouw, met ‘n sterk matriekspan, val kort met net 111-7 in hul 20 boulbeurte. Alexander Janse van Rensburg: 29/2 in 4 boulbeurte Kiethon Arries: 27/2 in 4 boulbeurte Ruoaldo Willemse: 14/1 in 4 boulbeurte Die beste bouler vir die dag: Zandré le Sueur 10/0 in sy 4 boulbeurte! Die BD’s wen met 37 lopies. Baie geluk, manne!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *