MATRIEKAFSKEIDKOMPETISIE

Stem vir Britney-Leigh Oliver vir Rapport se matriekafskeidkompetisie! Stem per SMS na 34581 en/of WhatsApp na 076 878 1787. Begin jou boodskap met die woord MATRIEKAFSKEID en daarna die kode (A1 tot A12, B1 tot B12 of C1 tot C12) wat in die foto-onderskrif by jou gunsteling-matriek(s) verskyn. Sluit ook jou naam by die boodskap in. Jy mag vir meer as een van die finaliste stem, maar nie meermale vir dieselfde finalis nie. Slegs een SMS- en een WhatsApp-stem per finalis sal van ’n enkele selfoonnommer aanvaar word. Stemme sluit op Donderdag 17 November om 12:00 die middag. Die wenners word op Sondag 20 November in Beleef aangekondig. ’n SMS kos R1,50. Gratis SMS’e geld nie en foutiewe SMS’e sal verreken word.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *