Ons spelersprofiel vandag is die een van Naide April van HS Bredasdorp wat ook in 2022 Akademieweek vir Boland gespeel het. Sy pre-game ritueel is “om baie jokes te maak,“ maar wat anders kon ons oor die Graad 10 speler uitvind?
#jouskolerugby #skolerugbymetskop #hsbredasdorp