SAAMKUIER

Net ‘n paar foto’s van die heerlike en gesellige saamkuier tussen Hoërskool en Laerskool Bredasdorp se personeel vanmiddag by Table Café. Die rooi penne en pakke vraestelle is eers opsy geskuif en daar is oor en weer gesels en gelag! Dankie Laerskool Bredasdorp Primary en sterkte met die laaste paar weke wat voorlê! Dankie Table Café vir die ongelooflike kos en gasvryheid!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *