KRIEKET

Die o/15 krieketspan het gister teen Hoërskool Montagu verloor. Dit is deel van ons Interskolewedstryde. Montagu was op ‘n stadium van die wedstryd op 25 lopies vir 4 paaltjies. Hulle volgende kolwer kom toe in en moker 63 lopies. Danté Snyman neem 4 paaltjies vir 18 lopies. Bredasdorp kon ongelukkig nie by die telling van 126 uitkom nie en verloor toe die wedstryd. Ons is steeds trots op elke BD-krieketspeler!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *