TWEEKAMP

The Boland Championships were held on Saturday, 25 February, in Wellington. Jan-Carel Lochner, Rémy Wessels en Mickyla de Villiers, almal in graad 8, is in die Bolandgroep opgeneem. Elza De Kock, graad 12, het ‘n brons medalje verower en het dus ook vir Boland gekwalifiseer, maar sy het gekies om aan die onderwaterhokkietoernooi, wat op dieselfde datum plaasvind, deel te neem. We are immensely proud of these learners and their achievements!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *