ATLETIEK

Tristan Tayob het van 2 – 5 April as lid van die Wes-Kaap span aan die SA-Skole Atletiek Kampioenskappe in Germiston deelgeneem. Tristan het vir die finaal van die 110m-hekkies gekwalifiseer met die 5de vinnigste tyd in die uitdunne. Hy het ook ‘n silwer medalje as deel van die 4 x 100m afslosspan verower. Baie geluk, Tristan! Ons is ongelooflik trots op jou!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *