Juffrou Havenga

Dit is met ‘n hartseer hart dat ons met ons BD-familie die nuus van die afsterwe van ‘n legende en oudonderwyseres, juffrou Wiljiena Havenga, moet meedeel. Hoërskool Bredasdorp sal Juffrou altyd as iemand wat lief was vir Geografie, katte, admin, boeke en ‘n lekker grappie, onthou. Sag rus, Juffrou Havenga.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *