Monthly Archives: April 2023
The grade 8 online applications will be closing today. Make sure that your application is filled out properly to avoid any disappointments. We look forward to your child joining the BD family!
Ons BD-skaakspelers het op 1 en 2 April 2023 by Dr. GJ Joubert, Weltevredepark, Strand vir die Overberg-skaakspan, aan die WCSC HS Provincial Individual Chess deelgeneem. Die span het ongelooflik goed gevaar en het met gewigtige opponente soos Metro, Eden en Winelands kragte gemeet. Resultate: Na 6 naelbyt rondtes het Deon Harmse, rondtes 4 en […]
Our BD netball and rugby teams played against Prince Henry Grammar School of England on the 12th of April 2023. ✨Netball results: 14A won 24-8 14B won 17-3 15A lost 7-27 15B lost 13-23 ✨Rugby results: U/14 won 14-8 U/15 won 20-5 The respective teams had the opportunity to engage in cultural exchange. Well done, […]
Baie geluk aan die volgende drie graad 8’s wat tot die Verteenwoordigende Raad van Leerders vir 2023 verkies is: Jan-Carel Lochner Shenique Murtz Nina Terblanche Baie sterkte met die groot taak en hou HSB se naam hoog.
Die jaarlikse loopbaanuitstalling het vandag, 12 April 2023, by HSB plaasgevind. Leerders het die geleentheid gekry om met verskeie uitstallers van verskillende universiteite en instansies te gesels. Die BD’s het ook inligting en pamflette ingesamel rakende verskeie loopbaankeuses. Die BD’s is baie dankbaar vir hierdie goeie geleentheid.
The BD U/15A and U/19A played against Windhoek Afrikaans Private School. Results of the U/15A: Lost 0 – 17 Results of the U/19A: Win 32 – 24 ⭐️Stuwayne Lewis scored 1 try. ⭐️Fortune Goni scored 2 tries. ⭐️Daymon Klink scored 1 try, 3 convertions and 2 penalties Well done, boys!
Dit is met ‘n hartseer hart dat ons met ons BD-familie die nuus van die afsterwe van ‘n legende en oudonderwyseres, juffrou Wiljiena Havenga, moet meedeel. Hoërskool Bredasdorp sal Juffrou altyd as iemand wat lief was vir Geografie, katte, admin, boeke en ‘n lekker grappie, onthou. Sag rus, Juffrou Havenga.