LANDLOOP

Die BD’s se landloopspan het op 26 April in Swellendam deelgeneem. Die uitslae is as volg: Caitlin Olivier D19 1ste Aden Payne S15 1ste Juan Ferreira S17 2de Jeandré Human S17 3de Juhaine Anderson S16 4de William Swartbooi S16 9de Sommige van die BD’s het ook op 3 Mei in Stanford deelgeneem. Die uitslag is as volg: Juan Ferreira S17 5de Ons is baie trots op hierdie leerders! Dankie dat julle ons skool se naam hoog hou.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *