BOLAND HOKKIE

Ons is breëbors oor Brent Sinani (links agter) en Cole Coetzee wat in die Boland o/16C-seunshokkiespan opgeneem is, sowel as oor Nina Terblanche met haar opname in die Boland o/14C-dogtershokkiespan. Baie geluk! Geniet elke oomblik wanneer jul gedurende die vakansie vir Boland jul hokkievaardighede gaan toepas.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *