NETBAL

Ons eerste netbalspan het gisteraand hul nuwe klere vir die seisoen ontvang. Die lang wag was die moeite werd! Die spelers gaan pragtig in hul nuwe klere lyk en is opgewonde om daarmee op die baan te gaan. Baie dankie aan ons borge, Rola Ford Bredasdorp en Rola Toyota Bredasdorp. Die BD’s gaan julle trots maak.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *