WYNVEILING

Daar is nog ‘n paar tafels beskikbaar. Indien u belangstel om nog kaartjies te koop, kontak asseblief vir Lizelle by 082 658 6277 of vir Marelise by die skool, by 028 424 1210 Daar sal nie net wyn in die lotte wees waarop gebie kan word nie, maar ook groot aanbiedinge vir jag, visvang, gholf en verblyf.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *