NETBAL

Ons A-spanne het vandag aan die Overberg Top Skole deelgeneem. Ons o/19A- en o/14A-spanne het koning gekraai en dring deur na die volgende rondte. Die Wes-Kaap Top Skole vind op 9-10 Junie by Parel Vallei plaas. Baie geluk! Ons is ook trots op ons Klein BD’s! Baie geluk aan die o/13A- en o/12A-spanne wat ook deurgedring het. Laerskool Bredasdorp Primary

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *