Sterkte met die eksamen
Monthly Archives: October 2023
What a day it was at the HSB Top 10 Athletics. Learners came from far and wide to showcase their various talents. A total of seven records were broken! Well done to all the learners that partook. A special thank you goes out to Mr Christopher Van Niekerk and all the officials that helped to […]
The BD’s Top 10 Athletics for the high school has officially begun. The athletes are prepped and ready to go. Make sure to enjoy some of the best talent the Western Cape has to offer!
Vir 58 jaar was sy bruin Toyota-bakkie ‘n welbekende gesig in Bredasdorp. Dr Fanie du Plessis (beter bekend as Skim) was inderdaad ‘n legende op ons dorp. Menige BD het die voorreg gehad om by dié gesoute Rekeningkunde-onderwyser klas te hê. Vele leerders wat nog Tik as vak gehad het, is ook deur sy bekwame […]
Hoërskool Bredasdorp se ATKV Byekorf jeugtak het vroeër vanjaar ‘n insamelingsprojek van stapel gestuur. Alle klasse het gehelp om plastiekdoppies en broodknippies in te samel. Die gr 9A-klas (Aliesha Odendaal) en gr 12B-klas (Liezel van Schalkwyk) is aangewys as die junior en senior klasse wat onderskeidelik die meeste doppies bymekaar gemaak het. Dit is oorhandig […]
Malienke van Wyk, gr. 8, het aan die FAK Internasionale Afrikaanse Ekspo deelgeneem en dubbelgoud vir haar kortverhaal ontvang. Sy het 98% gekry vir haar verhaal van Wolraad Woltemade, vertel uit die oogpunt van dié volksheld se perd. Malienke is nie net die kategoriewenner vir die beste kortverhaal in gr. 8 nie, maar is ook […]
Markus de Villiers, gr 10, is gekies vir die Kaapse Wynland Jukskeispan wat in die vakansie aan die SA’s in Kroonstad gaan deelneem. Markus, die BD’s wens jou sterkte toe.
HSB se o/19-dogterskrieketspan het vandag weg teen Groenberg Sekondêr gespeel en met 19 lopies verloor. HSB wen die loot en besluit om eerste veldwerk te doen. Groenberg teken 90/5 in 20 beurte aan. Beste boulers: Fayannette Kruger 1/3(4) Junicke Newman 1/19(4) Tydens die BD’s se kolfbeurt, kon hul slegs daarin slaag om 71/10 aan te […]
Kom geniet ‘n dag vol pret en plesier! Verskeidenheid speletjies om van te kies en heerlike kos om aan te smul. Wie weet, dalk is jy die kampioen en maak jou maats sommer lekker groen. Pryse op die spel.